Slypskool
Dit is hoe mijn workshop van vandaag op Storiewerf wordt aangekondigd. Slypskool betekent werkwinkel of workshop.
Slypskool vir aspirant en beginner en gevestigde skrywers
Aangebied deur Anne Provoost, Vlaamse jeugboekskrywer en die Eenheid vir Navorsing in Kinderliteratuur, Unisa.
Anne Provoost bied op Donderdag 13 Oktober 'n slypskool by Unisa aan vir almal wat skryf of wil skryf. Hoewel sy bekendstaan as 'n jeugboekskrywer is daar volgens haar weinig verskil tussen skryfwerk vir jongmense en volwassenes.
Die titel van haar aanbieding is 'De schrijver en zijn schrijfkramp, zijn keuzeverlamming en zijn onverstoorbaarheid. Analyse van een schrijfproces, inclusief een gouden tip: "Start by beginning"..
Haar doel is nie om mense te leer skryf nie maar om eerder aan die hand van haar eie skryfwer, te toon hoe probleme waarmee skrywers en aspirantskrywers te doene het, oorkom kan word.

<< Home